KERK PROGRAM


 
SONDAG 12 JULIE
10:00 EREDIENS

 







Bybelstudie: Maandae en Woensdae



 
 
DS EN MEV JORDAAN 
 
 
Ds. Wilhelm Jordaan en sy vrou is hier vir 'n een jaar kontrak.  Hy is ‘n emeritus predikant en was voorheen op Williston, Toska, Kimberley en De Aar.   Hy was ook deel van die Noord-Kaap Sinode vir etlike jare en het ook by die NGK in Botswana vir 5 jaar gewerk.
Sy eggenote is ook baie aktief by jeugwerk en vrouediens. Hulle het vier kinders twee seuns en twee dogters.